Kom vier ons huwelik!

Jason & Alisha

27 September 2025

57 Atlantic Drive, Yzerfontein

15:30 vir 16:00

KLEREDRAG

Semi-formeel

KINDERS

Slegs per uitnodiging

KROEG

Slegs kontant

laat weet jou siel dat hy kan bly

in hierdie huis saam met my

ons kan die banke oortrek met jou lag

en ons drome in die sitkamer raam

om onsself te herinner dat

die lewe eintlik maar oor die

klein en eenvoudige dingetjies gaan

ek sien uit vir hierdie vir ewig saam met jou

en as ek kon, sou ek elke dag met jou trou

mag geluk ons tot die uithoeke van

die wêreld volg, en as dit nie doen nie,

mag ons dit altyd in mekaar vind

GESKENKWENK

‘n geskenkie is nie oorbodig maar ‘n koevertjie is wat ons meer benodig.

RSVP ASSEBLIEF

DEUR DIE ONDERSTAANDE VORM IN TE VUL VOOR 18 JULIE 2025.

AKKOMMODASIE

6 Olives Guest House Darling

Darling

Sharon Ann Burger

079 980 7479

Lemon Lime Cottage

Darling

Wim and Mari

cottage@ethicx.co.za

The Old Pastorie

Darling

Charlotte Steyn

theoldpastorie@gmail.com

Aloe Cottage

Darling

paul@aloedarling.co.za

083 400 1666

Darling Lodge

Darling

info@darlinglodge.co.za

022 492 3062

Toad Hall B&B

Darling

Wayne Forsberg

082 588 9962

Tuinhuis Cottage

Darling

cleophasza@gmail.com

084 728 4318

Wildflower Place

Darling

Meg Devan

megdevan@gmail.com